Banke se wins skiet op soos slegte skuld daal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
FNB, wat aan FirstRand behoort, is een van die land se grootste banke.  Foto: Getty Images
FNB, wat aan FirstRand behoort, is een van die land se grootste banke. Foto: Getty Images

Die gesamentlike wesensverdienste van die vier groot banke om die land het in die afgelope halfjaar tot einde Junie met 177% tot R40,6 miljard gestyg.

Francois Prinsloo, hoof van banke van PwC, sê dit het te doen met die skerp daling in kredietafskrywingskoste.

PwC het Vrydag op ’n mediakonferensie ’n ontleding uitgereik oor die tendense wat te bespeur is in die vier groot banke, Absa, FirstRand, Nedbank en Standard Bank, se finansiële resultate.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 37/1
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 41/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.0%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos