BAT bly in spervuur met versoek vir nóg ’n ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Johan van Loggerenberg het vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ondersoek gedoen na die sluikhandel in sigarette. Foto: Deaan Vivier
Johan van Loggerenberg het vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ondersoek gedoen na die sluikhandel in sigarette. Foto: Deaan Vivier

Die stof wil maar net nie gaan lê om British American Tobacco (BAT) se beweerde omkopery en spioenasie nie.

Daar is nóg ’n oproep om die bewerings te ondersoek, dié keer van ’n koalisie teen rook en tabakverbruik.

Verskeie gesondheidsorganisasies en drukgroepe sê in ’n gesamentlike verklaring die aantygings oor BAT se beweerde onderduimse en onwettige aktiwiteite in Suid-Afrika moet nou deur die owerhede ondersoek word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 176/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 138/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos