Bemagtiging: Wit personeel van Absa kan deelneem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Absa se tweede groot bemagtigingstransaksie gaan dalk gou aangekondig word. Foto: Reuters
Absa se tweede groot bemagtigingstransaksie gaan dalk gou aangekondig word. Foto: Reuters

As jy vir Absa werk, sal jy bly wees om te hoor jy sal aan sy volgende groot bemagtigingstransaksie ter waarde van R9,4 miljard se aandele kan deelneem.

Die bemagtigingskema waarvoor sowat 8% van die groep opsygesit word, sal na verwagting in 2022 in werking tree.

Volgens Jason Quinn, Absa se tussentydse uitvoerende hoof, sal die aanbod gedoen word aan personeel in al die markte waar hy bedrywig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos