Capitec verwag ’n styging van tot 16% in sy wins vir die boekjaar tot einde Februarie.
Die bank sê in ’n handelsverklaring sy verdienste en wesensverdienste per aandeel gaan albei met tussen 13% en 16% styg.
Die bank gee geen besonderhede oor die verwagte rede vir die styging nie.