Clicks, Checkers en kie reg om entstof te versprei

akkreditasie
Suid-Afrika se apteke is voorbereid vir wanneer ’n entstof eindelik in Suid-Afrika aankom.
Suid-Afrika se apteke is voorbereid vir wanneer ’n entstof eindelik in Suid-Afrika aankom.

Noudat entstowwe vir Covid-19 ’n al hoe groter werklikheid is, is die volgende vraag waarmee regerings sit hoe dit landwyd aan miljoene mense versprei gaan word.

The Wall Street Journal berig apteke en supermarkte in Amerika het al begin om vrieskaste te kry waarin die entstof gehou kan word. Hulle begin ook om personeel op te lei.

Business Insider het vandeesweek berig Clicks is ook in gesprekke met die regering om Covid-19-entstowwe te versprei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos