Clicks se hoof bedank vir pos in Australië

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Clicks se nuwe uitvoerende hoof, Vikesh Ramsunder. Foto: Verskaf
Clicks se nuwe uitvoerende hoof, Vikesh Ramsunder. Foto: Verskaf

Clicks se uitvoerende hoof gaan ná drie jaar in dié pos bedank.

Vikesh Ramsunder het ’n pos as uitvoerende hoof van ’n genoteerde firma in Australië aanvaar.

Hy sal tot 31 Desember by Clicks aanbly, wat beteken hy sal net mooi drie jaar die apteekgroep se uitvoerende hoof wees. Hy het op 1 Januarie 2019 by David Kneale, wat die pos 13 jaar lank beklee het, oorgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.8%
Rand - Euro
17.37
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.61
-0.4%
Silwer
23.93
-1.0%
Palladium
1,993.00
-0.8%
Platinum
1,019.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.8%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos