Denel dok R4 m. op vir agterstallige salarisse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.  Foto: Verskaf
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Foto: Verskaf

Dis dalk net ’n druppel aan die emmer, maar Denel het R4 miljoen aan die vakbond Solidariteit oorbetaal om beslaglegging op sy bates te systap.

Solidariteit het Vrydag bevestig dat Denel die geld betaal het om ’n gedeelte van vakbondlede se agterstallige salarisse te dek.

Denel het nog nie vrae beantwoord oor waar die R4 miljoen nou gevind is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos