Discovery: Geen dividend; wins minder as in 2017

akkreditasie
Discovery Health het heelwat meer gapingsdekking verkoop die afgelope jaar.
Discovery Health het heelwat meer gapingsdekking verkoop die afgelope jaar.

Discovery het die tweede jaar agtereenvolgens geen dividend uitgekeer nie.

Dr. Adrian Gore, uitvoerende hoof van die finansiële groep, sê dit is omdat die onsekerheid oor die Covid-19-pandemie voortduur.

Gore het ook aangekondig dat die maatskappy dalk nog aandele gaan uitreik om sy belegging in die Chinese mediese versekeringsmaatskappy Ping An te ondersteun. Dit sal egter ’n relatief klein regte-uitgifte wees, het Gore beklemtoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos