Dit ‘spook’ alte smaaklik by Spur!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
'n RocoMamas-burger is goed vir aflewering.
'n RocoMamas-burger is goed vir aflewering.

Spur Corporation gaan in die jaar wat kom sy “spookkombuise” uitbrei, meer deurry-restaurante open en meer veganistiese disse op sy restaurante se spyskaarte sit.

Spur, wat benewens Spur Steak Ranches onder meer ook RocoMamas, The Hussar Grill, Panarottis Pizza Pasta en Nikos Coalgrill Greek besit, is ondanks ’n uiters moeilike twee jaar weens die Covid-19-pandemie besig om nuwe restaurante oop te maak.

Die groep beoog om in die boekjaar wat in Julie begin het, ’n stewige 32 nuwe restaurante in Suid-Afrika te open en sewe in die buiteland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Western Districts 0
Titans 24/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.8%
Rand - Pond
20.18
+0.4%
Rand - Euro
17.06
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,782.28
+1.0%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,079.51
+3.0%
Platinum
1,058.00
+1.7%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.0%
Alle aandele
66,792
+0.1%
Hulpbronne 10
63,626
+0.2%
Industriële 25
84,496
+0.2%
Finansiële 15
14,073
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos