Evergrande: Is dit China se Lehman-oomblik?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die kenteken van die Chinese eiendomsontwikkelaar Evergrande teen die kant van een van sy geboue. Foto: Reuters
Die kenteken van die Chinese eiendomsontwikkelaar Evergrande teen die kant van een van sy geboue. Foto: Reuters

Dis onwaarskynlik dat die skuldkrisis van ’n groot eiendomsmaatskappy in China tot dié land se eie “Lehman-oomblik” sal lei, meen ontleders.

Dit verwys na die internasionale skuldkrisis van 2008-’09 toe die bankgroep Lehman Brothers in Amerika ineengestort het weens ongesekureerde huislenings wat nie terugbetaal kon word nie.

Die sowat $300 miljard skuld van die Chinese eiendomsgroep Evergrande het die afgelope week horries deur internasionale aandelebeurse gestuur namate beleggers angstig raak oor die invloed daarvan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 19/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 25/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,778.28
+0.7%
Silwer
24.07
+3.7%
Palladium
2,093.50
+3.4%
Platinum
1,049.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos