FirstRand ‘koop’ Slow Lounge van Comair

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Comair het onlangs R270 miljoen ingevorder om sy sakereddingsproses te probeer afhandel. Foto: Comair
Comair het onlangs R270 miljoen ingevorder om sy sakereddingsproses te probeer afhandel. Foto: Comair

Comair, wat die laekostelugdiens Kulula.com en British Airways plaaslik bedryf, wil van sy laaste bates vir ’n broodnodige kontantinspuiting “verkoop”.

Comair, wat in sakeredding is, het nou begin om sy luukse Slow Lounge-franchise aan FirstRand te verkoop.

Deel van die ooreenkoms, wat Dinsdag deur die krediteure goedgekeur moet word, is dat FirstRand aan Kulula Air, ’n filiaal van Comair, R250 miljoen “leen”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos