FNB draai kredietkrane té styf toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Alan Pullinger, uitvoerende hoof van FirstRand-groep. Foto: Verskaf
Alan Pullinger, uitvoerende hoof van FirstRand-groep. Foto: Verskaf

Sedert die pandemie sowat die afgelope meer as ’n jaar in die land uitgebreek het, het FNB die kredietkrane te styf toegedraai.

Alan Pullinger, uitvoerende hoof van die genoteerde FirstRand-groep, het Donderdag by die aanbieding van die groep se resultate erken veld is moontlik verloor teenoor mededingers in die mark omdat so min lenings toegestaan is.

Die groep besit FirstRand Bank, wat onder meer FNB, RMB en WesBank besit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 165/5
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 127/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos