Hof sê gou oor Steinhoff-skikking in Nederland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Steinhoff se kantore in Stellenbosch.  Foto: Edrea du Toit
Steinhoff se kantore in Stellenbosch. Foto: Edrea du Toit

Die distrikshof in Amsterdam gaan oor ’n week uitspraak lewer in die skikkingsproses van Steinhoff International Holdings (SIHNV) in Nederland.

Die verhoor oor die bevestiging van ’n skikkingsplan het Donderdag plaasgevind.

SIHNV het Donderdag in ’n verklaring gesê die administrateurs, krediteure en die maatskappy het aan die hofverrigtinge deelgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 28/0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,778.28
+0.7%
Silwer
24.07
+3.7%
Palladium
2,093.50
+3.4%
Platinum
1,049.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.2%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos