Investec se sake herstel weer tot 2019-vlakke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Fani Titi, uitvoerende hoof van die bankgroep Investec.
Fani Titi, uitvoerende hoof van die bankgroep Investec.

Die Investec-groep se bedryfsvertoning die afgelope halfjaar tot einde September is beduidend beter as laasjaar. Dit stem ooreen met wat dit in die ooreenstemmende tydperk in 2019 was, volgens Fani Titi, uitvoerende hoof van die groep.

Die groep, wat ook in Brittanje bedrywig is, se totale aangepaste bedryfswins voor belasting gaan met sowat 86% tot 106% styg. Dit sluit in die aangepaste bedryfswins in Suid-Afrika, wat na verwagting vir die halfjaar tot einde September met ten minste 50% gaan styg van die ooreenstemmende tydperk se R2,1 miljard.

Sy onderneming in Brittanje se aangepaste bedryfswins gaan skerper styg met 125%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Western Districts 0
Titans 176/5
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
Scotland 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,782.10
+1.0%
Silwer
23.78
+2.5%
Palladium
2,075.51
+2.9%
Platinum
1,055.38
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.4%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos