Media24 in Bfn kry nuwe tuiste; gehalte-nuus leef voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Ná meer as ’n 100 jaar in dieselfde gebouekompleks breek ’n nuwe tydvak vir Media24 se span in Bloemfontein aan wanneer daar na ’n nuwe tuiste in die stad verhuis word.

Die skuif beteken Netwerk24, wat Volksblad insluit, en Sentraal24 kry dan ’n ander gesamentlike tuiste waar die lewering van betroubare nuus van gehalte sal voortleef.

Die proses behoort einde vanjaar of vroeg volgende jaar afgehandel te wees soos wat die installering van die datastelsel en ander infrastruktuur voltooi word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 1
Crystal Palace 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.5%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,765.81
-0.1%
Silwer
23.23
-0.4%
Palladium
2,016.00
-2.9%
Platinum
1,039.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos