‘Militante staking’ dreig in staalbedryf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Numsa-staking dreig nadat loononderhandelinge in die staal- en ingenieurswesebedrywe ’n dooiepunt bereik het. Foto: Getty Images
’n Numsa-staking dreig nadat loononderhandelinge in die staal- en ingenieurswesebedrywe ’n dooiepunt bereik het. Foto: Getty Images

Honderdduisende metaalwerkers dreig om vanaf 5 Oktober met ’n “militante staking” in die staal- en ingenieurswesebedrywe te begin.

Die metaalwerkersvakbond Numsa het Dinsdag amptelik kennis gegee dat hy op dié dag met ’n nasionale staking wil begin nadat die onderhandelinge oor ’n nuwe driejaarloonooreenkoms ’n dooiepunt bereik het.

Numsa het ’n stakingsertifikaat bekom wat hom magtig om wettig te staak, maar die bedryf bevestig dat die laaste stap, om 48 uur kennis te gee van die staking, nog nie geneem is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos