Mobiele kitsbanke in KZN opgerig

akkreditasie
FNB se mobiele kitsbanke word in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng ontplooi.
FNB se mobiele kitsbanke word in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng ontplooi.

FNB gaan mobiele kitsbanke staanmaak in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng wat deur die onlangse onluste geraak is.

Dit gaan binnekort ook opgevolg word met mobiele banktakke.

Die eerste gemeenskappe wat kitsbanke kry, is Dalton en Harding in KwaZulu-Natal, gevolg deur Jozini en Richmond. In Gauteng sal dié mobiele kitsbanke in Vosloorus, Sebokeng, Diepkloof en Orange Farm opgerig word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos