Mr Price wil nog Yuppiechef-winkels oopmaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mr Price het Yuppiechef in Augustus gekoop.
Mr Price het Yuppiechef in Augustus gekoop.

Mense wat daarvan hou om in Yuppiechef-winkels te kuierkoop, kan na nóg takke van dié luukse kombuiswarewinkels landwyd begin uitsien.

Die Mr Price-groep, wat Yuppiechef sedert Augustus besit, sê die integrasie van Yuppiechef vorder goed en nuwe geleenthede is al geïdentifiseer waardeur Yuppiechef ook na nuwe kategorieë gaan uitbrei.

Yuppiechef is een van die unieke kleinhandelstories in die land: Dit het in 2006 as ’n suiwer aanlyn winkel begin en toe in 2017 sy eerste fisieke winkel geopen. Sedertdien het dit tot sewe winkels uitgebrei, maar die meeste daarvan (vyf) is in die Wes-Kaap en die ander twee in Gauteng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos