Netcare berei voor vir 4de vlaag, maar verplig nie inenting

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Netcare verwag dat die vierde vlaag Covid-19-infeksies nie so erg soos die derde vlaag sal wees nie.
Netcare verwag dat die vierde vlaag Covid-19-infeksies nie so erg soos die derde vlaag sal wees nie.

Netcare het al 75 van sy personeellede weens Covid-19 verloor, maar gaan nie inenting verpligtend maak nie.

Die hospitaalgroep, wat Maandag sy resultate vir die boekjaar tot einde September uitgereik het, het aan beleggers gesê hy berei reeds voor vir ’n vierde en vyfde vlaag infeksies.

Die groep verwag dat sy bedrywighede en finansies as gevolg hiervan eers in 2023 ten volle gaan herstel tot wat dit voor die pandemie was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos