Onluste: Skade groter toe banke weer tel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kitsbanke wat gedurende die betogings in KwaZulu-Natal geplunder is.
Kitsbanke wat gedurende die betogings in KwaZulu-Natal geplunder is.

Meer kitsbanke en banktakke is beskadig in die Julie-onluste as wat in die middel van Augustus gereken is.

Die syfers is al ’n paar keer aangepas.

Die Bankvereniging van Suid-Afrika (Basa) het Dinsdag in ’n verklaring gesê ná ’n verdere hersiening van die skade aan die bankinfrastruktuur word nou gereken dat 1 976 kitsbanke en 332 banktakke gevandaliseer of beskadig is. Dit sluit nie die ander kontantverspreidingspunte by kleinhandelaars en poskantore in wat ook beskadig is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos