RMI wil sy hele belang in Discovery ontknoop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
GT Ferreira is een van die stigters van die Rand Merchant Bank-groep. Hy ondersteun die ontknoping van Discovery- en Momentum-aandele wat pas aangekondig is.
GT Ferreira is een van die stigters van die Rand Merchant Bank-groep. Hy ondersteun die ontknoping van Discovery- en Momentum-aandele wat pas aangekondig is.

Die maatskappy wat die ontstaan van Discovery help finansier het, gaan nou al sy aandele in dié finansiëledienstereus weggee.

Rand Merchant Investment (RMI) het aangekondig hy gaan van sy genoteerde belange ontslae raak en op sy ongenoteerde korttermynversekaars – grootliks Outsurance – fokus.

RMI gaan die 24,8%-belang wat hy in Discovery hou, sowel as die 26,8% wat hy in Momentum Metropolitan hou, op ’n pro rata-grondslag aan aandeelhouers ontknoop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 39/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.60
-0.4%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,994.00
-1.0%
Platinum
1,019.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos