SAL skik dalk uiteindelik met vlieëniers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens wil teen die einde van Julie of Augustus weer vlieg. Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens wil teen die einde van Julie of Augustus weer vlieg. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) en die SAL-Vlieëniersvereniging (Saapa) het in beginsel ’n ooreenkoms bereik nadat hulle al langer as 10 maande koppe stamp.

Die SAL het Vrydag gesê dat die ooreenkoms nou daarvan afhang of die meerderheid Saapa-lede instem dat amper 290 vlieëniers afgelê word en net 88 lede behou word as deel van die nuwe SAL.

Saapa sê in ’n afsonderlike verklaring dat die stemmery teen Sondag 17:00 afgehandel sal wees en dat die vakbond dan ’n duidelike mandaat van sy lede sal hê oor of die ooreenkoms vir hulle werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos