SAL: Vlieëniers kry nou 50% minder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het weer sy vlieëniers aan boord en is nou amper gereed om in Augustus te begin vlieg. Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het weer sy vlieëniers aan boord en is nou amper gereed om in Augustus te begin vlieg. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het amptelik met die SAL-Vlieëniersvereniging (Saapa) geskik en die oorblywende vlieëniers sal nou sowat 50% minder verdien as voorheen.

Cathy Bill, woordvoerder van Saapa, het aan Netwerk24 bevestig dat die nuwe ooreenkoms met die lugdiens behels dat die 88 vlieëniers wat by die nuwe lugdiens sal aanbly nou voortaan gemiddeld 50% minder sal verdien.

Netwerk24 het die ooreenkoms onder oë gehad en kan bevestig dat vlieëniers nou nuwe salarisskale het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos