SAL: Wie gaan nou wag hou oor lugdiens se boeke?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vliegtuie van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) staan langs mekaar op ’n vliegveld.  Foto: Bloomberg
Vliegtuie van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) staan langs mekaar op ’n vliegveld. Foto: Bloomberg

Heelwat onsekerhede lê voor wat die rol van die staat, die parlement en die ouditeur-generaal (OG) in die geldsake van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) betref.

Wanneer die transaksie van die Takatso-konsortium afgehandel is en die staat ’n belang van net 49% in die SAL hou, sal die Wet op die Bestuur van Openbare Finansies in effek nie meer op die SAL van toepassing wees nie, het OG-amptenare Woensdag aan die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verduidelik.

Dit beteken die SAL sal nie meer wetlik verplig wees om enige onreëlmatige of vrugtelose en verkwiste besteding openbaar te maak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos