Slenterdrag nog lank hier, sê TFG

akkreditasie
Foschini se winkel in die East Rand Mall in Kempton Park. Foto: East Rand Mall
Foschini se winkel in die East Rand Mall in Kempton Park. Foto: East Rand Mall

Slenterdrag gaan nog vir maande belangrik wees vir verbruikers aangesien so min mense op kantoor werk of formele geleenthede bywoon, sê The Foschini Group (TFG).

Anthony Thunström, uitvoerende hoof van TFG, het Donderdag aan beleggers gesê die verkope van formele klere is onder druk in al sy bedrywighede maar dit is gelukkig ’n klein deel van die kleredrag wat in sy grootste onderneming in Suid-Afrika verkoop word.

Volgens hom is dit een van die tendense wat tydens die inperking beleef word omdat min mense op kantoor is of formele geleenthede bywoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos