SMS van Markus Jooste aan vriend sien die lig

akkreditasie
Die beweerde teksboodskap aan Jo Grove van Markus Jooste af wat nou in hofstukke aan die lig gekom het.
Die beweerde teksboodskap aan Jo Grove van Markus Jooste af wat nou in hofstukke aan die lig gekom het.

“My liewe vriend, ek vra om verskoning vir die skande wat ek oor Steinhoff gebring het, ek het groot foute gemaak en moet nou die prys daarvoor betaal.”

Dié teksboodskap wat Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, na bewering op 6 Desember 2017 aan ’n vriend gestuur het, het nou aan die lig gekom in ’n verhoor wat verlede week oor ’n regsgeding teen hom en Steinhoff plaasgevind het.

Die verhoor het gehandel oor die eksepsie wat Jooste aangeteken het in die eis van R740 miljoen wat die trustees van die Le Toit Trust, ingesluit Jaap du Toit, stigterslid en jare lange voormalige direkteur van die PSG-groep, teen hom gebring het. Die hof het ook sy eksepsie aangehoor in ’n afsonderlike eis vir dieselfde bedrag teen Steinhoff waarin hy as ’n derde party gevoeg is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.6%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.84
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,853.18
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
2,002.00
+1.6%
Platinum
958.00
-0.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos