Standard Bank kyk na byna 70 personeellede wat glo vals rekeninge skep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Standard Bank-werknemers sê hulle was onder druk om teikens met MyMo-rekeninge te haal. Foto: Reuters
Standard Bank-werknemers sê hulle was onder druk om teikens met MyMo-rekeninge te haal. Foto: Reuters

Standard Bank sê vals rekeninge wat personeel geskep het om teikens te behaal, is minder as 20 000 van meer as ’n miljoen nuwe rekeninge wat verlede jaar geopen is.

Fin24 het die naweek berig dat 30 personeellede afgedank is oor die praktyk om skim-rekeninge te skep om die groeisyfers van die heel goedkoopste bankrekeninge van Standard Bank beter te laat lyk.

Mededinging in goedkoop bankrekeninge vir die intreemark het die laaste jare toegeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos