Steinhoff gaan R15 mjd. uit Pepco-notering kry

akkreditasie
’n Pepco-winkel in Krakow, Pole. Foto: Getty Images
’n Pepco-winkel in Krakow, Pole. Foto: Getty Images
getty images

Steinhoff gaan met die notering van sy oorsese filiaal Pepco sowat 20% van die aandele teen R15 miljard verkoop.

Die groep het Vrydag aangekondig dat Pepco se aandele in die aanvanklike openbare aanbod teen 8,80 per aandeel verkoop sal word.

Dit bring Pepco se markwaarde met notering op 5 miljard (nagenoeg R85,6 miljard teen Vrydag se wisselkoers) te staan. Met notering is sy markwaarde dus meer as die R66 miljard (3,8 miljard) van Steinhoff se filiaal Pepkor – wat meer tot sy wins bydra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
-0.5%
Rand - Pond
20.17
-0.3%
Rand - Euro
17.00
-0.3%
Rand - Aus dollar
10.86
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,763.99
-0.2%
Silwer
23.30
-0.1%
Palladium
2,076.50
+0.1%
Platinum
1,060.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,649
+0.3%
Alle aandele
67,177
+0.2%
Hulpbronne 10
64,887
+0.8%
Industriële 25
84,339
-0.6%
Finansiële 15
14,114
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos