Steinhoff na hoogste hof oor meer as net Tekkie Town

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Steinhoff se hoofkantoor in Stellenbosch. Foto: Getty Images
Steinhoff se hoofkantoor in Stellenbosch. Foto: Getty Images

Die regsvraag waaroor die konstitusionele hof moet besluit, handel oor veel meer as net die likwidasie-aansoek van die voormalige Tekkie Town-eienaars teen Steinhoff.

Só voer Steinhoff aan in die aansoek wat hy Maandag in die konstitusionele hof gebring het om ’n bevel van die hooggeregshof van 6 September ter syde te laat stel.

Die hooggeregshof in Kaapstad het op 6 September in wese bepaal ’n Suid-Afrikaanse hof het jurisdiksie om ’n eksterne maatskappy wat in die buiteland as ’n maatskappy opgerig en geregistreer is (in dié geval Nederland) te likwideer, sê Louis du Preez, uitvoerende hoof van Steinhoff.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 183/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 138/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,771.31
+0.4%
Silwer
23.87
+3.1%
Palladium
2,099.64
+3.8%
Platinum
1,045.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos