Steinhoff se Mattress Firm nader aan notering

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daar is 2 300 Mattress Firm-winkels in die VSA. Foto: Mattress Firm
Daar is 2 300 Mattress Firm-winkels in die VSA. Foto: Mattress Firm

Die Amerikaanse matraswinkels waarin Steinhoff ’n belang het, het vertroulike dokumente aan reguleerders verskaf oor die aandele wat hy aan beleggers wil verkoop.

Mattress Firm het Maandag in ’n verklaring gesê ’n moontlike aanvanklike openbare aanbod van sy gewone aandele word ondersoek.

Die maatskappy het in verband daarmee ’n vertroulike konsepdokument aan die Amerikaanse Securities and Exchange Commission (SEC) ingedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos