Steinhoff se nuwe hoof ‘skik reeds met Investec’

akkreditasie
Danie van der Merwe (middel), ’n jarelange direkteur van Steinhoff wat waarneem as uitvoerende hoof sedert Markus Jooste se skielike bedanking in Desember. Links is Ben la Grange, voormalige finansiële hoof wat ook bedank het, en regs is Christo Wiese, die grootste aandeelhouer in Steinhoff, met die maatskappy se notering in Desember 2015 in Frankfurt.
Danie van der Merwe (middel), ’n jarelange direkteur van Steinhoff wat waarneem as uitvoerende hoof sedert Markus Jooste se skielike bedanking in Desember. Links is Ben la Grange, voormalige finansiële hoof wat ook bedank het, en regs is Christo Wiese, die grootste aandeelhouer in Steinhoff, met die maatskappy se notering in Desember 2015 in Frankfurt.
Verskaf

Danie van der Merwe, waarnemende uitvoerende hoof van Steinhoff, sê hy het reeds met Investec geskik oor die lening waaroor die bank sy private maatskappy in Desember hof toe gesleep het.

Om die waarheid te sê, die aansoek teen sy private maatskappy, Ruby Street Investements, is reeds teruggetrek. Hy het geen inligting aan Investec verswyg nie en hy is steeds ’n kliënt van Investec, sê hy.

Investec het in Desember ’n hofaansoek ingedien teen Van der Merwe se Ruby Street, asook teen Mayfair Speculators van Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff wat in Desember onder ’n wolk van omstredenheid bedank het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos