Takatso ‘het niks met SAL se heropening te make’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is nog volkome in die staat se besit. Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is nog volkome in die staat se besit. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal Donderdag weer begin vlieg, maar steeds net as ’n 100%-staatsbeheerde onderneming.

Die Takatso-konsortium het Woensdag bevestig dat hy geen rol in die lugdiens se heropening speel nie.

Hy is dalk gekies as die voorkeurbieër vir die gedeeltelike privatisering van die SAL, maar die koop van 51% van die lugdiens se aandele vanaf die staat het nog nie gebeur nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos