Kind uitgeskop oor skoolgeld ‘en dis reg’

akkreditasie
'n Kind sal moet na 'n ander skool toe gaan weens die ouers se versuim om skoolgelde betyds te betaal.   Foto: Unsplash
'n Kind sal moet na 'n ander skool toe gaan weens die ouers se versuim om skoolgelde betyds te betaal. Foto: Unsplash

’n Egpaar wat nie op datum was met hul kind se skoolgeld nie, kon nie ’n hofbevel verkry om die kind weer in ’n Curro- private skool toegelaat te kry nie.

Die Curro Academy Soshanguve, noordwes van Pretoria, het Lesetja en Puseletso Moabelo se gr. 10-kind versoek om die skool te verlaat omdat die skoolgeld nie betaal is nie.

Die Moabelas het op 10 Augustus ’n dringende aansoek teen Curro Holdings in die hooggeregshof in Pretoria laat aanhoor. Die pa het in die hof bevestig hy is ingevolge die kontrak verantwoordelik vir die skoolgeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos