Mauritius maak permanente verblyf makliker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Port Louis is die hoofstad van Mauritius. ’n Vlug tussen Johannesburg en die eiland duur ongeveer vier uur.  Foto: Mauritius Touris
Port Louis is die hoofstad van Mauritius. ’n Vlug tussen Johannesburg en die eiland duur ongeveer vier uur. Foto: Mauritius Touris

Mauritius is nie net ’n bestemming vir eilandvakansies nie; baie mense verkies om dit hul permanente tuiste of aftreebestemming te maak.

Maar vir 18 maande kon Suid-Afrikaners nie na Mauritius reis nie, hetsy vir werk, vakansie of enige ander rede nie nadat die eilandstaat ’n reisverbod op Suid-Afrika ingestel het rakende die Covid-19-pandemie.

Die verbod is egter intussen gelig en Suid-Afrikaners kan nou weer daarheen gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.7%
Rand - Pond
20.18
+0.4%
Rand - Euro
17.06
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,777.69
+0.7%
Silwer
23.54
+1.6%
Palladium
2,048.00
+1.6%
Platinum
1,055.75
+1.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos