Pandemie maak bedrog met lyke ‘makliker’

akkreditasie
Bedrog met begrafnispolisse sluit in dat lyke verkoop word. Foto: Unsplash
Bedrog met begrafnispolisse sluit in dat lyke verkoop word. Foto: Unsplash

Bedrog en oneerlikheid met eise vir begrafnispolisse het in die eerste jaar van die pandemie met amper 28% gespring vergeleke met die vorige jaar, toon die jongste syfers van lewensversekeraars.

Volgens die Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) was daar verlede jaar 2 282 gevalle van oneerlikheid en bedrog met begrafnispolisse vergeleke met 1 783 die vorige jaar.

Die waarde van die bedrieglike eise het met 49% tot R80,8 miljoen teenoor die vorige jaar se R54,2 miljoen gestyg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos