SAID: Hokaai met eise vir jou tuiskantoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse inkomstediens. Foto: Getty Images
Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse inkomstediens. Foto: Getty Images

Vir minstens die volgende ses weke sal die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) slegs digitaal met belastingbetalers werk en sal sy fisieke takke vir besoeke gesluit wees.

Die tydperk vir die indiening van belastingopgawes vir 2021, wat Donderdag begin, sal boonop vir die eerste keer volledig digitaal wees, het Edward Kieswetter, kommissaris van die SAID, aangekondig.

Mense wat meen hulle kan links en regs eis vir hul tuiskantore noudat so baie mense weens die Covid-19-pandemie van die huis af werk, moet twee keer dink, waarsku Kieswetter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos