Naspers, Prosus verwag stewige styging in wins

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Naspers reik sy halfjaarresultate op 22 November uit. Foto: Gallo/Getty Images
Naspers reik sy halfjaarresultate op 22 November uit. Foto: Gallo/Getty Images

Naspers en Prosus verwag ’n styging van tot 15% in hul wins uit bedrywighede wanneer dié twee tegnologiereuse eerskomende Maandag hul halfjaarresultate vir die ses maande tot einde September bekend maak.

Die maatskappye – wat kruisaandeelhouers is – sê in soortgelyke handelsverklarings hul kernsegmente bou momentum op en hulle het skaal in verskeie markte bereik. Kosaflewering, aanlyn geklassifiseerde advertensies, finansiële tegnologie en opvoedkundige tegnologie word as kernsegmente beskou en e-kleinhandel is ook groot.

“Ons het dié groter skaal en momentum benut en vooruit belê om geleenthede in aanliggende produkte en dienste te ontwikkel, veral met motortransaksies, die aflewering van kos en kruideniersware, krediet en digitale bankwese, en opvoedkundige tegnologie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 20
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Liverpool 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 1
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 13
Ulster 13
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos