Sake verloop nie te goed vir die stroomkoning Netflix nie.
Dié stromingsdiens het die eerste keer in tien jaar intekenare verloor.
The Guardian berig dat Netflix se aandeelprys Dinsdag met byna 20% geval het ná die nuus dat die maatskappy intekenare verloor het.