BBC, Londen-marathon se paaie skei dalk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Eliud Kipchoge en Brigid Kosgei in Londen in 2019 kort voor die Londen-marathon. Foto: Getty Images
Eliud Kipchoge en Brigid Kosgei in Londen in 2019 kort voor die Londen-marathon. Foto: Getty Images

Die Londen-marathon kan sy verhouding van 40 jaar met die BBC beëindig nadat die wedloopdirekteur, Hugh Brasher, onthul het dat hulle met ander potensiële uitsaaiers gesprekke voer.

Sondag se wedloop in Engeland se hoofstad is luidens ’n berig in die Daily Mail die laaste onder die huidige ooreenkoms en die deur is glo oop vir ’n nuwe uitsaaier om sy hand op te steek.

Hoewel alles nog nie verlore is vir die BBC nie en hy steeds in die wedloop is om die uitsaairegte te behou, kan ’n vennootskap wat in 1981 tydens die eerste Londen-marathon begin is, tot ’n einde kom as ’n nuwe kontrak nie onderteken word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos