Gatlin wil behoeftige atlete help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Justin Gatlin in aksie vroeër vanjaar in Tokio tydens Wêreldatletiek se Kontinentale reeks. Foto: Getty Images
Justin Gatlin in aksie vroeër vanjaar in Tokio tydens Wêreldatletiek se Kontinentale reeks. Foto: Getty Images

Die voormalige Olimpiese 100 m-kampioen Justin Gatlin sal eers ná die Wêreldkampioenskap in 2022 in Oregon oor sy toekoms in die sport herbesin.

Dié Amerikaner, wat in Februarie volgende jaar sy 40ste verjaardag sal vier, het dit laat deurskemer dat hy hom moontlik op humanitêre werk in die wêreld van sport kan toespits nadat hy uitgetree het.

“Die volgende seisoen is vinnig op pad en ek my afrigter, Dennis Mitchell, sal oor ’n wedstrydplan moet gesels,” het hy aan die Keniaanse publikasie Daily Nation gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos