Jacobs se bene vou, Molotsane wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mbuleli Mathanga wen Saterdag die 10 km-wedloop. Foto: Nthokozisi Mkhize
Mbuleli Mathanga wen Saterdag die 10 km-wedloop. Foto: Nthokozisi Mkhize

Kesa Molotsane het in ’n opwindende wedloop die senior vrouetitel gewen en die plaaslike gunsteling Mbuleli Mathanga het sy teenstanders oortuigend geklop om Saterdag die manstitel in die nasionale landloop-kampioenskappe in Amanzimtoti te verower.

Die plaaslike byeenkoms is oor twee dae in alle ouderdomsgroepe aangebied.

In die vroue se 10 km-wedloop het Kyla Jacobs van die Westelike Provinsie oor die laaste van die vyf rondtes vanaf ’n klein voorlopersgroep weggebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos