Keniaan oortref Akani se Afrika-rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ferdinand Omurwa van Kenia het die afgelope naweek Akani Simbine se Afrika-rekord oortref.  Foto: Getty Images
Ferdinand Omurwa van Kenia het die afgelope naweek Akani Simbine se Afrika-rekord oortref. Foto: Getty Images

Ferdinand Omurwa is nou amptelik die vinnigste man op die kontinent nadat hy Akani Simbine se Afrika-rekord oor 100 m die afgelope naweek oortref het, maar dié Keniaan glo ’n vorige skorsing kan straks sy prestasie oorskadu.

Hy het Saterdag ’n tyd van 9.77 sekondes by die Kip Keino Classic-byeenkoms in Nairobi aangeteken en die Suid-Afrikaanse blits Simbine se vorige rekord van 9.84, wat in Julie opgestel is, in die slag laat bly.

Omurwa het in 2017 nog ’n skorsing van 14 maande uitgedien nadat die opkikker betametasoon in sy gestel gevind is nadat hy behandeling vir ’n rugbesering gekry het wat hy tydens ’n oefensessie opgedoen het. Hy het deurlopend volgehou dat die verbode middel in pynmedisyne was wat hy gebruik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.77
+0.3%
Silwer
23.85
+2.8%
Palladium
2,092.00
+3.5%
Platinum
1,044.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos