Salazar verloor appèl teen skorsing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Alberto Salazar het sy appèlsaak teen ’n skorsing van vier jaar verloor.  Foto: Getty Images
Alberto Salazar het sy appèlsaak teen ’n skorsing van vier jaar verloor. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse afrigter Alberto Salazar, wat van die wêreld se voorste langasems gebrei het, se appèl teen ’n skorsing van vier jaar vir ’n reeks van oortredings met betrekking tot opkikkers, is deur sport se hoogste hof tersyde gestel.

Die 63-jarige, wat onder andere die Brit Mo Farah tot Olimpiese titels geneem het, is in 2019 deur die Amerikaanse agentskap teen die gebruik van verbode middels (Usada) geskors vir die “orkestreer en fasilitering” van die gebruik van opkikkers as die hoof-afrigter van Nike se geskrapte Oregon-projek, ’n elite-oefenkamp wat op atlete se uithouvermoëns gefokus het.

Die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) het in ’n verklaring gesê dat hy met Salazar se skorsing volhard, asook dié van die endokrinoloog Jeffrey Brown, wat saam met hom gewerk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos