Rugbesering knip Keitany se loopbaan kort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mary Keitany in 2018 se New York-marathon.  Foto: Getty Images
Mary Keitany in 2018 se New York-marathon. Foto: Getty Images

Die Keniaanse wêreldrekordhouer in ’n marathon waarin uitsluitlik vroue gehardloop het, Mary Keitany, het haar uittrede uit die sport weens ’n rugbesering aangekondig.

Die 39-jarige Keitany het in 2017 die Londen-marathon vir die derde keer gewen in ’n wêreldrekordtyd van 2 uur, 17 minute en 1 sekonde, maar ’n jarelange rugbesering en die Covid-19-pandemie het haar loopbaan gekelder.

Net haar landgenoot Brigid Kosgei en die Brit Paula Radcliffe het al ’n marathon vinniger voltooi, maar dit was albei in gemengde wedlope.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos