Deel

Twee 50 km-wêreldrekords spat in die Baai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tete Dijana hardloop Sondag oor die eindstreep in die Runified Breaking Barriers-wedloop in Gqeberha. Foto: Cuan Walker
Tete Dijana hardloop Sondag oor die eindstreep in die Runified Breaking Barriers-wedloop in Gqeberha. Foto: Cuan Walker

Nadat hy en twee ander atlete Sondagoggend in ’n haastige 2 uur en 12 minute verby die marathonkerf (42,2 km) is, het Tete Dijana (Nedbank) se Comrades-vasbyt hom gehelp om voort te gaan om ’n nuwe wêreldrekord oor 50 km van 2:39:03 in Gqeberha op te stel.

Die Comrades-kampioen het ná sy spogvertoning in die Runified Breaking Barriers-wedloop gesê veral die laaste 5 km was baie moeilik.

Sy spanmaat Onalenna Khonkhobe was die naaswenner in 2:39:41, gevolg deur die Zimbabwiër Tonny Skink (2:40:04).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos