Wêreldatletiek se Vroueatleet van die Jaar benoem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sifan Hassan van Nederland. Foto: Getty Images
Sifan Hassan van Nederland. Foto: Getty Images

’n Dag nadat Wêreldatletiek se vyf finaliste vir Mansatleet van die Jaar aangekondig is, het dié sport se beheerliggaam die name van die vyf vroue bekendgemaak wat sake sal uitspook as 2021 se Vroueatleet van die Jaar.

Hier sal dit beslis ’n taai wedloop om die gesogte titel wees met Sifan Hassan van Nederland, Faith Kipyegon van Kenia, Sydney McLaughlin van die VSA, Yulimar Rojas van Venezuela en Elaine Thompson-Herah van Jamaika wat almal benoem is.

• Hassan het goud gewen in die 5 000 m sowel as die 10 000 m tydens die Tokio-Spele en boonop brons in die 1 500 m behaal. Sy het met hierdie prestasie die enigste atleet tot nog toe geword om medaljes in die 1 500 m, 5 000 m en 10 000 m by dieselfde Olimpiese Spele te verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos