Ash Barty lid van wêreldspan wat deur Ernie Els aangevoer word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ash Barty gaan saam met Ernie Els (middel) in ’n wêreldspan aan ’n reeks vertoontoernooie deelneem.  Foto: Getty Images
Ash Barty gaan saam met Ernie Els (middel) in ’n wêreldspan aan ’n reeks vertoontoernooie deelneem. Foto: Getty Images

Dit lyk al hoe meer of Ash Barty, voor haar uittrede in Maart die voorste vrouetennisspeler ter wêreld, haar voortaan op gholf gaan toespits.

Dié veelsydige Aussie-sportvrou, wat beroepstennis verlede maand op 25-jarige ouderdom vaarwel toegeroep het, het haar verbind tot ’n reeks vertoontoernooie saam met 23 ander bekende sportpersoonlikhede van oor die wêreld heen.

Barty sluit haar aan by ’n wêreldspan wat deur die Suid-Afrikaanse gholfheld Ernie Els aangevoer word teen ’n Amerikaanse span met nog ’n major-kampioen as kaptein, Fred Couples.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.85
+0.1%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.74
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,844.02
+0.1%
Silwer
21.78
-0.6%
Palladium
1,963.98
-2.2%
Platinum
954.23
-1.3%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos