Bryson wil vredespyp met Brooks rook

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dis hoekom ek nie van jou hou nie . . . Bryson DeChambeau (regs) se afrigter sê dié gholfspeler is gereed om die strydbyl te begrawe en vrede te maak met Brooks Koepka. Foto: Getty Images
Dis hoekom ek nie van jou hou nie . . . Bryson DeChambeau (regs) se afrigter sê dié gholfspeler is gereed om die strydbyl te begrawe en vrede te maak met Brooks Koepka. Foto: Getty Images

Die Amerikaanse gholfspeler wil die maande lange vete tussen hom en sy landgenoot Brooks Koepka beëindig.

So het sy afrigter, Mike Schy, aan die vooraand van vandeesweek se Ryderbeker-toernooi tussen die VSA en Europa gesê. DeChambeau en Koepka is albei in die span wat hul land se gholf-eer van Vrydag af by Whistling Straits in Wisconsin moet verdedig.

DeChambeau en Koepka is egter nou al vir meer as ’n jaar in openbare rusies betrokke en die kaptein van die VSA-span, Steve Stricker, het verlede maand tussenbeide getree in ’n poging om hulle die vredespyp te laat rook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos