Christiaan stel visier weer op luiperdtrofee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Christiaan Bezuidenhout verlede jaar met die Alfred Dunhill-kampioenskap se luiperdtrofee. Hy keer vanjaar terug na Leopard Creek om daardie titel te probeer verdedig.  Foto: Getty Images
Christiaan Bezuidenhout verlede jaar met die Alfred Dunhill-kampioenskap se luiperdtrofee. Hy keer vanjaar terug na Leopard Creek om daardie titel te probeer verdedig. Foto: Getty Images

In die twee dekades van die Alfred Dunhill-kampioenskap kon net twee spelers dié kroon al suksesvol verdedig. Christiaan Bezuidenhout hoop om dit in Desember drie te maak.

Die 27-jarige Delmas-boorling se deelname aan vanjaar se toernooi by die Leopard Creek-landgoed buite Malelane is Vrydag bevestig – net ’n dag nadat die Sonskynreeks aangekondig het dat hy ook in Desember by Sun City sal wees om sy Suid-Afrikaanse Ope-titel te probeer verdedig.

Bezuidenhout het verlede jaar twee skouspelagtige weke in dié twee toernooie gehad, toe hy eers die Dunhill-toernooi met vier houe gewen het en sewe dae later ’n yslike vyf houe beter as enigiemand in sy nasionale kampioenskap was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos