Dit jubel en juig weer (effentjies) op Augusta

akkreditasie
Dustin Johnson, die verdedigende Meesters-kampioen, speel ’n hou in Dinsdag se oefenronde op Augusta National, terwyl die viermalige Major-wenner Rory McIlroy, en ’n handjievol gemaskerde toeskouers toekyk.  Foto: Getty Images
Dustin Johnson, die verdedigende Meesters-kampioen, speel ’n hou in Dinsdag se oefenronde op Augusta National, terwyl die viermalige Major-wenner Rory McIlroy, en ’n handjievol gemaskerde toeskouers toekyk. Foto: Getty Images

Die wêreldse voorste gholfspeler en verdedigende Meesters-kampioen, Dustin Johnson, en die viermalige Major-wenner Rory McIlroy het Dinsdag ’n handjievol toeskouers op Augusta National rede gegee om te jubel en juig.

Die twee het saam in ’n oefenronde gespeel ter voorbereiding vir die 85ste Meesterstoernooi, die eerste Major van die jaar, wat Donderdag op die geskiedkundige baan begin.

Dis die eerste keer sedert 2019 dat toeskouers op Augusta toegelaat is, nadat die koronaviruspandemie eers verlede jaar se April-afspraak in die wiele gery het, voor die herskedulering in November in die afwesigheid van ’n skare beslis is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Netherlands 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.73
-0.8%
Rand - Pond
20.23
-0.6%
Rand - Euro
17.06
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,763.34
-0.2%
Silwer
23.28
-0.1%
Palladium
2,053.56
-1.1%
Platinum
1,047.05
-1.1%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,477
-0.0%
Alle aandele
67,043
+0.0%
Hulpbronne 10
64,402
+0.1%
Industriële 25
84,386
-0.5%
Finansiële 15
14,103
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos